-
Josua 5:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Want die kinders van Israel het veertig jaar+ lank in die wildernis gewandel, totdat die hele nasie van die krygsmanne wat uit Egipte gekom het, wat nie na die stem van Jehovah geluister het nie, aan hulle einde gekom het, vir wie Jehovah gesweer het dat hy hulle nooit die land sou laat sien+ wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan ons te gee nie,+ ’n land wat oorloop van melk en heuning.+
-
-
Psalm 95:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+
En ek het gesê:
“Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+
En hulle het my weë nie leer ken nie”;+
-