Deuteronomium 5:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.
33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.