Eksodus 23:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In jou land sal daar geen vrou wees wat ’n miskraam het of onvrugbaar is nie.+ Ek sal die getal van jou dae vol maak.+ Deuteronomium 28:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Ook sal Jehovah jou inderdaad voorspoed in oorvloedige mate gee in die vrug van jou liggaam+ en die vrug van jou mak diere en die vrugte van jou grond,+ in die land wat Jehovah aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+ Psalm 127:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk! Seuns is ’n erfdeel van Jehovah;+Die vrug van die moederskoot is ’n beloning.+
26 In jou land sal daar geen vrou wees wat ’n miskraam het of onvrugbaar is nie.+ Ek sal die getal van jou dae vol maak.+
11 “Ook sal Jehovah jou inderdaad voorspoed in oorvloedige mate gee in die vrug van jou liggaam+ en die vrug van jou mak diere en die vrugte van jou grond,+ in die land wat Jehovah aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+