Deuteronomium 5:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem. 2 Kronieke 6:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 sodat hulle u kan vrees+ deur in u weë te wandel al die dae dat hulle lewe op die oppervlak van die land wat u aan ons voorvaders gegee het.+ Psalm 128:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 128 Gelukkig is elkeen wat Jehovah vrees,+Wat in sy weë wandel.+ Lukas 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+
33 In die hele weg wat Jehovah julle God julle beveel het, moet julle wandel,+ sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan+ en julle inderdaad julle dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.
31 sodat hulle u kan vrees+ deur in u weë te wandel al die dae dat hulle lewe op die oppervlak van die land wat u aan ons voorvaders gegee het.+
6 Hulle was albei regverdig+ voor God omdat hulle onberispelik+ gewandel het in ooreenstemming met al die gebooie+ en wetlike+ vereistes van Jehovah.+