14 wat sê: ‘Ek gaan vir my ’n ruim huis en gerieflike bovertrekke bou;+ en my vensters sal daarvoor verbreed word, en die paneelwerk sal van sederhout wees+ en gesmeer met vermiljoen.’+
6 Ooreenkomstig hulle weiding het hulle ook versadig geword.+ Hulle het versadig geword, en hulle hart het hom begin verhef.+ Daarom het hulle my vergeet.+