Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.

  • Deuteronomium 32:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die Rots wat jou vader geword het, het jy vergeet,+

      En jy het God uit jou gedagte laat gaan, die Een wat jou met geboortepyne voortgebring het.+

  • Spreuke 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+

  • Jesaja 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want jy het die God van jou redding+ vergeet;+ en aan die Rots+ van jou vesting het jy nie gedink nie. Daarom plant jy lieflike plantasies, en met die loot van ’n vreemdeling beplant jy dit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel