Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jehovah sal vir julle veg,+ en julle moet stil wees.”

  • Deuteronomium 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+

  • Josua 10:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En Josua het al hierdie konings en hulle land in een slag verower,+ want dit was Jehovah, die God van Israel, wat vir Israel geveg het.+

  • 2 Kronieke 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+

  • Psalm 46:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah van die leërs is met ons;+

      Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel