Eksodus 14:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah sal vir julle veg,+ en julle moet stil wees.” Deuteronomium 1:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+ Deuteronomium 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Julle moenie vir hulle bang wees nie, want dit is Jehovah julle God wat vir julle veg.’+
30 Jehovah julle God trek voor julle uit. Hy sal vir julle veg+ ooreenkomstig alles wat hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het+