Genesis 46:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Josef se seuns wat vir hom in Egipte gebore is, was twee siele. Al die siele van die huis van Jakob wat na Egipte gekom het, was sewentig.+ Eksodus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En al die siele wat uit Jakob se lendene voortgekom het,+ was sewentig siele, maar Josef was reeds in Egipte.+ Handelinge 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Josef gestuur en Jakob, sy vader, en al sy familielede van daarvandaan laat roep,+ altesaam vyf-en-sewentig siele.+
27 En Josef se seuns wat vir hom in Egipte gebore is, was twee siele. Al die siele van die huis van Jakob wat na Egipte gekom het, was sewentig.+
5 En al die siele wat uit Jakob se lendene voortgekom het,+ was sewentig siele, maar Josef was reeds in Egipte.+
14 Toe het Josef gestuur en Jakob, sy vader, en al sy familielede van daarvandaan laat roep,+ altesaam vyf-en-sewentig siele.+