Genesis 46:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Josef se seuns wat vir hom in Egipte gebore is, was twee siele. Al die siele van die huis van Jakob wat na Egipte gekom het, was sewentig.+ Deuteronomium 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Met sewentig siele het jou voorvaders na Egipte afgetrek,+ en nou het Jehovah jou God jou so talryk soos die sterre van die hemel gemaak.+
27 En Josef se seuns wat vir hom in Egipte gebore is, was twee siele. Al die siele van die huis van Jakob wat na Egipte gekom het, was sewentig.+
22 Met sewentig siele het jou voorvaders na Egipte afgetrek,+ en nou het Jehovah jou God jou so talryk soos die sterre van die hemel gemaak.+