Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Al die heilige bydraes,+ wat die kinders van Israel aan Jehovah sal bydra, het ek aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou gegee, as ’n toegewese deel tot onbepaalde tyd.+ Dit is ’n soutverbond tot onbepaalde tyd voor Jehovah, vir jou en jou nageslag saam met jou.”+

  • Deuteronomium 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel