Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het. Deuteronomium 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het+ en dat Jehovah jou God jou met ’n sterk hand en ’n uitgestrekte arm daarvandaan uitgelei het.+ Daarom het Jehovah jou God jou beveel om die sabbatdag te vier.+ Matteus 18:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Moes jy nie op jou beurt jou medeslaaf barmhartig gewees het+ soos ek jou ook barmhartig was nie?’+
15 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het+ en dat Jehovah jou God jou met ’n sterk hand en ’n uitgestrekte arm daarvandaan uitgelei het.+ Daarom het Jehovah jou God jou beveel om die sabbatdag te vier.+
33 Moes jy nie op jou beurt jou medeslaaf barmhartig gewees het+ soos ek jou ook barmhartig was nie?’+