Deuteronomium 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Maar wanneer jou siel dit begeer, mag jy slag,+ en jy moet vleis eet ooreenkomstig die seën van Jehovah jou God wat hy jou in al jou poorte gegee het. Die onreine+ en die reine mag dit eet, soos die gasel en soos die takbok.+ Deuteronomium 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar soos die gasel en die takbok geëet mag word,+ so mag jy dit eet: die onreine+ en die reine mag dit saam eet.
15 “Maar wanneer jou siel dit begeer, mag jy slag,+ en jy moet vleis eet ooreenkomstig die seën van Jehovah jou God wat hy jou in al jou poorte gegee het. Die onreine+ en die reine mag dit eet, soos die gasel en soos die takbok.+
22 Maar soos die gasel en die takbok geëet mag word,+ so mag jy dit eet: die onreine+ en die reine mag dit saam eet.