Deuteronomium 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 die takbok en die gasel en die reebok+ en die wilde bok en die wildsbok en die wilde skaap en die gems; 1 Konings 4:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 tien vet beeste en twintig veldbeeste en honderd skape, buiten enkele takbokke+ en gaselle+ en reebokke en vetgemaakte koekoeke.
5 die takbok en die gasel en die reebok+ en die wilde bok en die wildsbok en die wilde skaap en die gems;
23 tien vet beeste en twintig veldbeeste en honderd skape, buiten enkele takbokke+ en gaselle+ en reebokke en vetgemaakte koekoeke.