Deuteronomium 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Maar wanneer jou siel dit begeer, mag jy slag,+ en jy moet vleis eet ooreenkomstig die seën van Jehovah jou God wat hy jou in al jou poorte gegee het. Die onreine+ en die reine mag dit eet, soos die gasel en soos die takbok.+ Deuteronomium 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 In jou poorte moet jy dit eet, die onreine en die reine saam,+ soos die gasel en soos die takbok.+
15 “Maar wanneer jou siel dit begeer, mag jy slag,+ en jy moet vleis eet ooreenkomstig die seën van Jehovah jou God wat hy jou in al jou poorte gegee het. Die onreine+ en die reine mag dit eet, soos die gasel en soos die takbok.+
22 In jou poorte moet jy dit eet, die onreine en die reine saam,+ soos die gasel en soos die takbok.+