Deuteronomium 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie. Deuteronomium 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Net sy bloed mag jy nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+
23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie.