26 “‘En op die dag van die eerste ryp vrugte,+ wanneer julle ’n nuwe graanoffer vir Jehovah aanbied, op julle fees van die weke,+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Géén swaar werk mag julle doen nie.+
13 ja, as ’n daaglikse+ gebruik om offers te bring volgens die gebod van Moses vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die vasgestelde feeste+ drie keer per jaar,+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees.+