-
1 Korintiërs 16:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle by sy eie huis iets opsysit en opspaar na gelang van sy voorspoed, sodat insamelings nie sal plaasvind wanneer ek daar aankom nie.
-