Deuteronomium 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dan moet jy vir Jehovah jou God die fees van die weke vier,+ ooreenkomstig die vrywillige gawe van jou hand wat jy sal gee, na die mate waarin Jehovah jou God jou seën.+ 2 Korintiërs 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want as die bereidheid eerste daar is, is dit veral aanneemlik volgens wat ’n mens het,+ nie volgens wat ’n mens nie het nie.
10 Dan moet jy vir Jehovah jou God die fees van die weke vier,+ ooreenkomstig die vrywillige gawe van jou hand wat jy sal gee, na die mate waarin Jehovah jou God jou seën.+
12 Want as die bereidheid eerste daar is, is dit veral aanneemlik volgens wat ’n mens het,+ nie volgens wat ’n mens nie het nie.