Deuteronomium 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+
15 “’n Enkele getuie mag nie teen ’n man opstaan ten opsigte van enige oortreding of enige sonde,+ in die geval van enige sonde wat hy pleeg nie. Uit die mond van twee getuies of uit die mond van drie getuies moet die saak vasstaan.+