Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+

  • Matteus 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee saam met jou, sodat elke saak uit die mond van twee of drie getuies bevestig kan word.+

  • Matteus 26:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 maar hulle het niks gevind nie, hoewel talle valse getuies vorentoe gekom het.+ Naderhand het twee vorentoe gekom

  • Johannes 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ook staan daar in julle eie Wet geskrywe: ‘Die getuienis van twee mense is waar.’+

  • 2 Korintiërs 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dit is die derde keer+ dat ek na julle toe kom. “Uit die mond van twee of drie getuies moet elke saak bevestig word.”+

  • 1 Timoteus 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouer man aanvaar nie, behalwe op grond van die verklaring van twee of drie getuies.+

  • Hebreërs 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Enigiemand wat die wet van Moses verontagsaam het, sterf sonder medelye op die getuienis van twee of drie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel