Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en vir hom gesê: “Kyk! U het oud geword, maar u seuns het nie in u weë gewandel nie. Stel tog nou vir ons ’n koning aan+ om ons te rig soos al die nasies.”

  • 1 Samuel 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En ons, ook ons, moet soos al die nasies word,+ en ons koning moet ons rig en voor ons uittrek en ons oorloë voer.”

  • 1 Samuel 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar julle—vandag het julle julle God verwerp+ wat vir julle ’n redder uit al julle kwaad en julle benoudhede was, en julle het gesê: “Nee, maar ’n koning moet jy oor ons aanstel.” Gaan staan dan nou voor Jehovah volgens julle stamme+ en volgens julle duisende.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel