7 Toe het Jehovah vir Samuel gesê:+ “Luister na die stem van die volk met betrekking tot alles wat hulle vir jou sê;+ want nie jou het hulle verwerp nie, maar my het hulle verwerp om nie koning+ oor hulle te wees nie.
12 Toe julle sien dat Nahas,+ die koning van die kinders van Ammon, teen julle opgetrek het, het julle vir my bly sê: ‘Nee, maar ’n koning moet oor ons regeer!’+ terwyl Jehovah julle God al die tyd julle Koning was.+