17 En Samuel het gesê: “Was dit nie toe jy klein was in jou eie oë+ dat jy hoof van die stamme van Israel was en dat Jehovah jou as koning oor Israel gesalf het+ nie?
25 Maar Hiskiʹa het niks teruggedoen vir die weldaad wat aan hom bewys is nie,+ want sy hart het hoogmoedig geword,+ en daar het verontwaardiging+ teen hom en teen Juda en Jerusalem ontstaan.
42 Maar nadat Jesus hulle na hom toe geroep het, het hy vir hulle gesê: “Julle weet dat dié wat skynbaar oor die nasies heers, oor hulle baasspeel en dat hulle grotes oor hulle gesag uitoefen.+
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+