21 Hierop het Saul geantwoord en gesê: “Is ek nie ’n Benjaminiet, uit die kleinste+ van die stamme van Israel,+ en my familie die onbeduidendste van al die families van die stam Benjamin nie?+ Waarom het u dan so iets vir my gesê?”+
22 Hulle het Jehovah derhalwe verder geraadpleeg:+ “Het die man al hierheen gekom?” Hierop het Jehovah gesê: “Hier is hy, versteek+ tussen die bagasie.”