Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want die tiende van die kinders van Israel, wat hulle as ’n bydrae aan Jehovah sal bydra, het ek aan die Leviete as ’n erfdeel gegee. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle moet geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit kry nie.’”+

  • Deuteronomium 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarom het Levi geen deel of erfdeel+ saam met sy broers gekry nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah jou God vir hom gesê het.+

  • Josua 13:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En aan die stam van die Leviete het Moses nie ’n erfdeel gegee nie.+ Jehovah, die God van Israel, is hulle erfdeel, net soos hy hulle beloof het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel