24 Want die tiende van die kinders van Israel, wat hulle as ’n bydrae aan Jehovah sal bydra, het ek aan die Leviete as ’n erfdeel gegee. Daarom het ek vir hulle gesê: ‘Hulle moet geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit kry nie.’”+
62 En hulle geregistreerdes was drie-en-twintigduisend, almal wat manlik was, van ’n maand en ouer.+ Want hulle is nie onder die kinders van Israel geregistreer nie,+ omdat geen erfdeel aan hulle gegee moes word onder die kinders van Israel nie.+
18“Die priesters, die Leviete, die hele stam Levi, mag geen deel of erfdeel saam met Israel kry nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, ja, sy erfdeel, moet hulle eet.+