Josua 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+ 1 Kronieke 6:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En hulle het aan hulle Hebron+ in die land van Juda gegee, met sy omliggende weivelde.
15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+