Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 35:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Vir die kinders van Israel en vir die inwonende vreemdeling+ en vir die bywoner onder hulle moet hierdie ses stede as ’n toevlug dien, sodat elkeen wat ’n siel onopsetlik doodslaan, daarheen kan vlug.+

  • Josua 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 sodat hy wat iemand doodmaak,+ wat ’n siel onopsetlik, sonder om dit te weet, doodslaan, daarheen kan vlug; en hulle moet vir julle as ’n toevlug teen die bloedwreker+ dien.

  • 1 Kronieke 6:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 En aan die kinders van Aäron het hulle die vrystede+ gegee: Hebron,+ en Libna+ met sy weivelde, en Jattir,+ en Estemoʹa+ met sy weivelde,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel