Josua 15:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Libna+ en Eter+ en Asan, Josua 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,
13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,