Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want Hesbon was die stad van Sihon.+ Hy was die koning van die Amoriete,+ en hy het vroeër teen die koning van Moab geveg en sy hele land tot by die Arnon+ uit sy hand geneem.

  • Numeri 32:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En die kinders van Ruben het Hesbon+ gebou en Eleaʹle+ en Kirjataʹim,+

  • Josua 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hesbon+ en al sy stede+ wat op die hoogvlakte lê, Dibon+ en Bamot-Baäl+ en Bet-Baäl-Meon,+

  • 1 Kronieke 6:81
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 81 en Hesbon+ met sy weivelde en Jaser+ met sy weivelde.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel