24 En hy sal hulle konings beslis in jou hand gee,+ en jy moet hulle naam onder die hemel uit vernietig.+ Niemand sal teen jou standhou+ totdat jy hulle uitgeroei het nie.+
3 Jehovah jou God trek voor jou deur.+ Hy sal hierdie nasies voor jou uit verdelg, en jy moet hulle verdryf.+ Josua trek voor jou deur,+ net soos Jehovah gesê het.