28 En dra die bevel aan Josua oor+ en moedig hom aan en versterk hom, want hy sal voor hierdie volk uit deurtrek+ en hy sal hulle die land laat beërf wat jy sal sien.’+
2 “My kneg Moses is dood;+ en staan nou op, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, aan die kinders van Israel, gee.+
14 Daardie dag het Jehovah Josua groot gemaak in die oë van die hele Israel,+ en hulle het hom begin vrees net soos hulle Moses al die dae van sy lewe gevrees het.+
45 En ons voorvaders wat dit oorgeneem het, het dit ook saam met Josua+ in die land ingebring wat deur die nasies besit is,+ wat God voor ons voorvaders uit verdryf het.+ Hier het dit tot die dae van Dawid gebly.