Deuteronomium 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En jy moet die gebooie van Jehovah jou God onderhou deur in sy weë te wandel+ en deur hom te vrees.+ Deuteronomium 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+ 1 Tessalonisense 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 sodat julle sou voortgaan om te wandel+ op ’n wyse wat God, wat julle tot sy koninkryk+ en heerlikheid roep,+ waardig is.
6 “En jy moet die gebooie van Jehovah jou God onderhou deur in sy weë te wandel+ en deur hom te vrees.+
12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+
12 sodat julle sou voortgaan om te wandel+ op ’n wyse wat God, wat julle tot sy koninkryk+ en heerlikheid roep,+ waardig is.