32En die kinders van Ruben+ en die kinders van Gad+ het baie vee gehad, ja, ’n groot klomp. En toe het hulle die land Jaser+ en die land Giʹlead gesien, en kyk! die plek was ’n plek vir vee.
25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;