14En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+
21 Hierop het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse geantwoord+ en met die hoofde van die duisende van Israel gepraat:+