Deuteronomium 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar op die plek wat Jehovah in een van jou stamme sal uitkies, daar moet jy jou brandoffers bring en daar moet jy alles doen wat ek jou beveel.+ 2 Kronieke 32:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het Hiskiʹa nie sy hoogtes+ en sy altare+ verwyder en toe vir Juda en vir Jerusalem gesê: “Voor een altaar+ moet julle buig+ en daarop moet julle offerrook laat opgaan”+ nie?
14 Maar op die plek wat Jehovah in een van jou stamme sal uitkies, daar moet jy jou brandoffers bring en daar moet jy alles doen wat ek jou beveel.+
12 Het Hiskiʹa nie sy hoogtes+ en sy altare+ verwyder en toe vir Juda en vir Jerusalem gesê: “Voor een altaar+ moet julle buig+ en daarop moet julle offerrook laat opgaan”+ nie?