Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En as julle vir my sê: ‘In Jehovah+ ons God het ons ons vertroue gestel’,+ is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa+ verwyder het nie, terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle in Jerusalem neerbuig’?”’+

  • 2 Kronieke 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En net toe hulle met dit alles klaar was, het al die Israeliete+ wat hulle daar bevind het, na die stede van Juda uitgegaan,+ en hulle het die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap+ en die hoogtes+ en die altare+ uit die hele Juda+ en Benjamin en in Eʹfraim+ en Manasʹse+ afgebreek totdat hulle daarmee klaar was; waarna al die kinders van Israel na hulle stede teruggekeer het, elkeen na sy eie besitting.

  • Jesaja 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En as jy vir my sê: ‘Op Jehovah ons God het ons vertrou’, is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle neerbuig’?”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel