Eksodus 15:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U regterhand, o Jehovah, is kragtig in vermoë,+U regterhand, o Jehovah, kan ’n vyand verpletter.+ Psalm 89:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Arm met mag behoort aan u,+U hand is sterk,+U regterhand is verhewe.+ Psalm 106:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hy het hulle ter wille van sy naam gered,+Om sy mag bekend te maak.+