Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale stand begin terugvloei. Die hele tyd het die Egiptenaars gevlug om dit te ontwyk, maar Jehovah het die Egiptenaars in die see afgeskud.+

  • Psalm 78:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 En hy het hulle in veiligheid bly lei, en hulle was nie beangs nie;+

      En die see het hulle vyande bedek.+

  • Psalm 106:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die waters het hulle teenstanders bedek;+

      Nie een van hulle het oorgebly nie.+

  • Psalm 136:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel