Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En die waters het bly terugvloei.+ Uiteindelik het dit die strydwaens en die ruiters bedek wat aan Farao se hele krygsmag behoort het en wat agter hulle aan die see ingetrek het.+ Nie eers een onder hulle het oorgebly nie.+

  • Eksodus 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Die bruisende waters het hulle bedek;+ soos ’n klip het hulle in die dieptes afgesak.+

  • Deuteronomium 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ook nie wat hy aan die krygsmag van Egipte gedoen het nie, aan sy perde en sy strydwaens waaroor hy die waters van die Rooi See laat stroom het toe hulle hulle agternagesit het,+ en Jehovah hulle vernietig het tot vandag toe;+

  • Josua 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het tot Jehovah begin roep.+ Toe het hy ’n duisternis tussen julle en die Egiptenaars gestel+ en die see oor hulle laat kom en hulle bedek,+ en julle oë het gesien wat ek in Egipte gedoen het;+ en daarna het julle baie dae in die wildernis gewoon.+

  • Psalm 78:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 En hy het hulle in veiligheid bly lei, en hulle was nie beangs nie;+

      En die see het hulle vyande bedek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel