Numeri 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar God het vir Biʹleam gesê: “Jy mag nie saam met hulle gaan nie. Jy mag die volk nie vervloek nie,+ want hulle is geseënd.”+ Miga 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+
12 Maar God het vir Biʹleam gesê: “Jy mag nie saam met hulle gaan nie. Jy mag die volk nie vervloek nie,+ want hulle is geseënd.”+
5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+