Eksodus 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En ek sal die gevoel van verslaenheid voor jou uit stuur,+ en dit sal die Hewiete, die Kanaäniete en die Hetiete eenvoudig voor jou uit verdryf.+ Deuteronomium 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah jou God sal ook die gevoel van verslaenheid+ oor hulle stuur, totdat dié vergaan wat oorgebly het+ en wat vir jou weggekruip het. Josua 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En sy het vir die manne gesê: “Ek weet dat Jehovah beslis die land aan julle sal gee,+ en dat die skrik vir julle op ons geval het,+ en dat al die inwoners van die land mismoedig geword het weens julle.+
28 En ek sal die gevoel van verslaenheid voor jou uit stuur,+ en dit sal die Hewiete, die Kanaäniete en die Hetiete eenvoudig voor jou uit verdryf.+
20 En Jehovah jou God sal ook die gevoel van verslaenheid+ oor hulle stuur, totdat dié vergaan wat oorgebly het+ en wat vir jou weggekruip het.
9 En sy het vir die manne gesê: “Ek weet dat Jehovah beslis die land aan julle sal gee,+ en dat die skrik vir julle op ons geval het,+ en dat al die inwoners van die land mismoedig geword het weens julle.+