Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+

  • Deuteronomium 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+

  • Psalm 119:80
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 80 Laat my hart onberispelik wees in u voorskrifte,+

      Sodat ek nie beskaamd staan nie.+

  • Johannes 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel