Eksodus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+ Deuteronomium 32:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het Jehovah alleen hom bly lei,+En daar was geen vreemde god saam met hom nie.+ Amos 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En ek het julle uit Egipteland laat optrek,+ en ek het julle veertig jaar lank deur die wildernis laat gaan,+ om die land van die Amoriet in besit te neem.+
4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+
10 En ek het julle uit Egipteland laat optrek,+ en ek het julle veertig jaar lank deur die wildernis laat gaan,+ om die land van die Amoriet in besit te neem.+