Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Volgens die getal dae dat julle die land verken het, veertig dae,+ ’n dag vir ’n jaar, ’n dag vir ’n jaar,+ sal julle verantwoording doen vir julle oortredings, veertig jaar lank,+ aangesien julle moet weet wat dit beteken as ek my van julle afkeer.+

  • Deuteronomium 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want Jehovah jou God het jou in al die werk van jou hand geseën.+ Hy is deeglik bewus van jou trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie veertig+ jaar was Jehovah jou God met jou. Jy het niks kortgekom nie.”’+

  • Nehemia 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En veertig+ jaar lank het u hulle in die wildernis van voedsel voorsien. Hulle het niks kortgekom nie.+ Hulle klere het nie verslyt nie,+ en hulle voete het nie geswel nie.+

  • Handelinge 7:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Toe het God hom afgekeer en hulle oorgegee+ om heilige diens aan die leër van die hemel te verrig, net soos daar in die boek van die profete geskrywe staan:+ ‘Dit was nie aan my dat julle veertig jaar lank in die wildernis slagoffers en offerandes gebring het nie, of hoe, o huis van Israel?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel