27 Gaan u nader en hoor alles wat Jehovah ons God sal sê; en u moet ons alles meedeel wat Jehovah ons God vir u sal sê,+ en ons sal beslis luister en dit doen.’
28“En as jy vir seker na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie sorgvuldig uit te voer wat ek jou vandag beveel,+ dan sal Jehovah jou God jou beslis hoog bo al die ander nasies van die aarde stel.+