Josua 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan. Josua 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het Josua vir hom vuurklipmesse gemaak en die kinders van Israel by Giʹbeat-Haäralot+ besny.
19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.