3 en beveel hulle en sê: ‘Neem vir julle hier uit die middel van die Jordaan, van die plek waar die priesters se voete bewegingloos gestaan het,+ twaalf klippe,+ en julle moet hulle saam met julle oordra en hulle neersit op die verblyfplek+ waar julle vannag sal oorbly.’”
6 Daarop het die manne van Giʹbeon na Josua in die kamp by Gilgal+ gestuur en gesê: “Moenie u hand ten opsigte van u slawe laat verslap nie.+ Trek gou op na ons toe en red ons tog en help ons, want al die konings van die Amoriete wat in die bergstreek woon, het teen ons saamgekom.”
5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+