Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe hy sy oë opslaan,+ het hy gekyk, en daar het drie manne ’n ent van hom af gestaan. Toe hy hulle sien, het hy hulle van die ingang van die tent af tegemoet begin hardloop en hom na die aarde neergebuig.+

  • Eksodus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want my engel sal voor jou uit gaan en jou inderdaad bring na die Amoriete en die Hetiete en die Perissiete en die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle beslis uitwis.+

  • Rigters 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die vrou gegaan en vir haar man gesê: “’n Man van die ware God het na my toe gekom, en sy voorkoms was soos die voorkoms van die engel van die ware God,+ baie vreesinboesemend.+ En ek het hom nie gevra presies waar hy vandaan kom nie, en hy het my ook nie gesê wat sy naam is nie.+

  • Handelinge 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En terwyl hulle die lug ingetuur het onderwyl hy weggegaan het,+ kyk! toe het daar twee manne in wit+ klere langs hulle gestaan,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel